📅 Datum: Saterdag, 6 September
⏰ Tyd: 18:00 tot laat
📍 Plek: Hoërskool Menlopark
📌 Bespreek asseblief voor 31 Julie sodat alle reëlings met die skool, spyseniers en drankverskaffers gefinaliseer kan word.
Koste: Slegs R250 per persoon
Laer as vorige jare! Danksy ‘n borg wat ‘n deel van die koste dek, is kaartjies hierdie jaar baie meer bekostigbaarder as normaalweg.
Spesiale Trekking vir Vroeë Besprekers!
Bespreek voor 31 Mei en wees deel van n trekking die aand.
✔️ Wenner kry sy R250 registrasiekoste terug!
✔️ Drie gelukkige wenners ontvang elk ‘n gratis bottel premium wyn!
Moenie hierdie wonderlike 50-jarige reunie misloop om ou klasmaats te sien en nuwe herinneringe te maak nie!
Hiedie reünie word nie deur Menlopark Hoërskool gereël nie, maar deur n groep ’75 Parkies. Kontak ons by 1975parkiematrieks@gmail.com
Hoofseun/Hoofmeise: Jan Wium en Era (Senekal) Swanepoel Nerine (Le Roux) Ahlers | Japie Bester | Annemarie (Loubser) Boer | Adele (van Biljon) de Klerk Susan (Aucamp) Fourie | Ingrid (Doms) Marais | Ingrid (van Rensburg) Steyn | Stefan Swanepoel Marinda (Du Preez) Venter | Christel (van den Berg) Wood
© 2025 Parkies75 | All Rights Reserved | Last Updated 03/08/2025